Anders Fogh Rasmussen

Anders Fogh Rasmussen
Anders Fogh Rasmussen

12de sekretaris-generaal van NAVO
Ampstermyn
1 Augustus 2009 – 1 Oktober 2014
Voorafgegaan deur Jaap de Hoop Scheffer
Opgevolg deur Jens Stoltenberg

24ste eerste minister van Denemarke
Ampstermyn
27 November 2001 – 5 April 2009
Vise Bendt Bendtsen
Lene Espersen
Voorafgegaan deur Poul Nyrup Rasmussen
Opgevolg deur Lars Løkke Rasmussen

Minister van Ekonomiese Sake
Ampstermyn
18 Desember 1990 – 19 November 1992
Vise Poul Schlüter
Voorafgegaan deur Niels Helveg Petersen
Opgevolg deur Thor Pedersen

Persoonlike besonderhede
Gebore 26 Januarie 1953 (1953-01-26)
Ginnerup, Denemarke
Politieke party Venstre
Eggenoot/-note Anne-Mette Rasmussen (1978–hede)
Kind(ers) 3
Alma mater Universiteit Aarhus

Anders Fogh Rasmussen (Deense uitspraak: [ɑnɐs ˈfɔwˀ ˈʁɑsmusn̩] (); gebore 26 Januarie 1953) is 'n Deense politikus. Hy was die 24ste eerste minister van Denemarke van November 2001 tot April 2009 en die 12de sekretaris-generaal van NAVO van Augustus 2009 tot Oktober 2014.[1][2] Hy is tans die HUB van politieke adviseerder Rasmussen Global[3] en 'n senior adviseerder by The Boston Consulting Group se buro in Kopenhagen.[4]

  1. "Fogh bliver ny Nato-chef" (in Deens). Politiken. 4 April 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Oktober 2013. Besoek op 4 April 2009.
  2. "Anders Fogh Rasmussen" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Desember 2019.
  3. "The firm - Rasmussen Global" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 April 2020. Besoek op 23 April 2018.
  4. "The Copenhagen Post - Danish News in English". cphpost.dk (in Japannees). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Desember 2019. Besoek op 23 April 2018.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne